MA EN PA se INVLOED is tot DRIE KEER GROTER is as ENIGE KERK PROGRAM!
KERK@HUIS
Gaan vertel vir al die mense die Goeie Nuus oor My!
85% van alle BEKERINGS TOT DIE HERE JESUS vind plaas voor of op die ouderdom van 15 jaar!
68% - 94% van matrikulante verlaat die kerk ...
BARNA RESEARCH GROUP:“61% of today’s young adults in their 20’s, though they were churched at some time in their teen years, are spiritually disengaged in some form or fashion.”
Dit is primêr ouers se verantwoordelikheid om hul KINDERS te help om God te leer ken, Hom lief te hê en te dien!
Dr. Roland Martinson:“WHAT WE OUGHT TO DO IS LET THE KIDS DROP THEIR PARENTS OFF AT CHURCH, TRAIN THE PARENTS AND SEND THEM BACK INTO THEIR MISSION FIELD, THEIR HOME, TO GROW CHRISTIANS.”
Peter Benson Direkteur van SEARCH INSTITUTE:“AS THE FAMILY GOES SO GOES THE FUTURE OF THE CHURCH. RELIGIOUS LIFE IN THE HOME IS MORE INFLUENTIAL THAN THE CHURCH.”
GELOOFSVORMING was LEWENSGEORIËNTEERD en NIE NET INLIGTINGSGEORIËNTEERD nie!
OUERS HET MET HUL LEEFWYSE HUL KINDERS GELEER AANGAANDE GOD EN SY WOORD!!!
Die SIGNIFICANT RELIGIOUS INFLUENCES SURVEY wat gedoen was deur die SEARCH INSTITUTE dui aan dat die volgende mense en gebeurtenisse die grootste GEESTELIKE INVLOED OP KINDERS HET in terme van hul GELOOFSVORMING:
MA 81% Seun / 74% Dogter PA 61% Seun / 50% Dogter PASTOOR 57% Seun / 44% Dogter OUPA / OUMA 30% Seun / 29% Dogter KINDERKERK 26% Seun / 26% Dogter JEUGKERK 24% Seun / 25% Dogter KERKKAMP 20% Seun / 28% Dogter
MA EN PA se INVLOED is tot DRIE KEER GROTER is as ENIGE KERK PROGRAM!
“DIE KERK IS DIE ENIGSTE INSTANSIE WAT BESTAAN VIR DIE WIE NOG NIE AAN DIE HERE BEHOORT NIE.”
Hoe voel God oor verlore mense?
Soos die herder wat sy verlore skaap gevind het ... Soos die vrou wat haar geld verloor het en dit terug gekry het ... Soos die pa wie se seun teruggekom het huis toe!
LUK 15:1-101En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister.
LUK 15:1-10 2En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.
LUK 15:1-10 3Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis en sê:
LUK 15:1-10 4Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie die nege en negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat verlore is totdat hy dit kry nie?
LUK 15:1-10 5En as hy dit kry, sit hy dit met blydskap op sy skouers.
LUK 15:1-10 6En as hy by die huis kom, roep hy sy vriende en bure bymekaar en sê vir hulle: Wees saam met my bly, want ek het my skaap gekry wat verlore was.
Comments