Newest Viewed Downloaded

Hoe sou ons sê gaan dit met gesinne in ons gemeenskap en in ons land gemeet aan die daaglikse nuus in ons nuusblaaie en die media?

KERK@HUIS

BARNA RESEARCH GROUP: “61% of today’s young adults in their 20’s, though they were churched at some time in their teen years, are spiritually disengaged in some form or fashion.”

DAT DIT WAT ONS DOEN MET ONS KINDERS EN DIE VAN ANDER, IN DIE VESTIGING VAN HUL GELOOF IN JESUS CHRISTUS, MOET ONS GROOTSTE PRIORITEIT WEES.

DIE MORELE, GEESTELIKE EN VERHOUDINGSFONDASIE VAN ‘N MENS WORD HOOFSAAKLIK GEVESTIG TEEN DIE OUDERDOM VAN DERTIEN JAAR!

KERK@HUIS!

85% van alle bekerings tot die Here Jesus gebeur voor of op die ouderdom van VYFTIEN JAAR .

DIE PRIMÊRE VERANTWOORDELIKHEID VIR DIE GEESTELIKE VORMING VAN DIE KIND IS BY DIE OUER EN DIT WAT IN DIE HUIS GEBEUR!

SPR 22:6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

DIE BOODSKAP BYBEL “Leer ‘n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef.”

1 TIM 4:7b-9 (DIE BOODSKAP BYBEL) ... Sorg jy liewers dat jy God reg dien. Jy moet oefen (DIT WAT AAN HOM GEMODULEER WAS) om dit te doen soos ‘n atleet oefen om fiks te bly. ’n Atleet wat oefen om fiks te bly doen goed, maar dit help nie vir alles nie. Om egter geestelik te oefen om fiks te bly deur God te dien, is regtig die moeite werd. Dit help ‘n mens op alle maniere, vir die lewe hier op aarde en die lewe wat vir ons wag in die toekoms. Hierna kan julle maar luister, want dit is die absolute waarheid.

“AS THE FAMILY GOES SO GOES THE FUTURE OF THE CHURCH. RELIGIOUS LIFE IN THE HOME IS MORE INFLUENTIAL THAN THE CHURCH.”

Peter Benson Direkteur van SEARCH INSTITUTE sê:

Hoekom moet die KERK steeds betrokke wees terwyl die fokus na die HUIS verskuif?

Mark Holmen: Die KERK se rol is om die GESIN/FAMILIE te help en perspektief te gee m.b.t.

HOE KERK BY DIE HUIS GELEEF MOET WORD. OM DIE AANKLAG VAN DAT DIE KERK HIPOKRITIES IS TE ELIMINEER.

Dr. Peter Hammond: “It may be a good thing that there are hypocrites in the Church – they may hear the Gospel, repent of their hypocrisy and be saved.

We don’t criticise hospitals for being full of sick people. That is exactly what hospitals are built for.

No one condemned hypocrisy more effectively than Jesus Christ. No one has lived a more sincere and righteous life than Jesus ....

If you allow a hypocrite to come between you and God, then the hypocrite is closer to God than you are! If you boycott church because you hate hypocrisy, then you could end up spending all eternity with all the hypocrites in hell.”

Hoe sou ons sê gaan dit met gesinne in ons gemeenskap en in ons land gemeet aan die daaglikse nuus in ons nuusblaaie en die media?

As die kerk se toekoms gemeet moet word aan die toestand in die wêreld wat sou dit beteken vir die kerk?

Stem jy saam dat ‘n Christelike leefwyse in die huis ‘n groter invloed het op die gesin as al die kerklike programme?

Showing 1 - 20 of 39 items Details

Name: 
KERK@HUIS - 4 Se...
Author: 
Marietta Pedridis (marietta.pedridis@absa.co.za)
Company: 
Absa
Description: 
Hoe sou ons sê gaan dit met gesinne in ons gemeenskap en in ons land gemeet aan die daaglikse nuus in ons nuusblaaie en die media?
Tags: 
christian jesus | die | van | ons | kerk | wat | dit | the | nie
Created: 
9/1/2011 10:16:31 AM
Slides: 
39
Views: 
1
Downloads: 
0
Rating: 
0


> Comment



Share this presentation
|

Comments

Share this presentation:

|
Sitemap